Listen

Description

Ek gee n update op die afgelope paar maande en my planne vorentoe en hoe ek besighede wil help deur middel van my podcast, jj ellis 365.  

Ekt ook intussen weer n besigheid van my oopgemaak. Ek document die progress.