Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.
Dis die eerste episode van 2024. Ons het baie planne vir die jaar, en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie. Vanaand vertel ons julle so bietjie van onself, waar ons is en wat ons doen. Vertel vir ons bietjie van jouself en waar jy vanaf luister.
Vanaand se storie kom uit die boek, "Die Beste Spookstories", deur C.J. Langenhoven.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
https://www.facebook.com/Slaapstories
https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie:
https://www.buymeacoffee.com/SVGM
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.