Listen

Description


Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.

Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.

Volg vanaand se storie by https://www.facebook.com/ansie.c.nel

Vind meer uit oor vanaand se borg:
The Quiller by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/profile.php?id=100077828896268&mibextid=ZbWKwL⁠⁠⁠⁠⁠⁠

Vanaand bring ons vir julle ons eerste "lewende" skrywer, Ansie Coetzee Nel met haar storie 'Kinkel in die kabel'. Vind gerus meer uit oor hoe julle vanaand se skrywer kan ondersteun by https://www.facebook.com/ansie.c.nel

Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/Slaapstories⁠⁠⁠⁠⁠
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠

As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie:
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.buymeacoffee.com/SVGM⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!

As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: ⁠⁠⁠⁠⁠https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠

Hoop jy geniet die episode.

Lekker slaap.