Listen

Description

Geseënde Kersfees aan julle almal van ons almal af by Slaapstories vir Grootmense!

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.

Nuwe vol-lengte episode elke Woensdag, en 'n kort episode elke Sondag.

Vind meer uit oor vanaand se borg:
The Quiller by ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/profile.php?id=100077828896268&mibextid=ZbWKwL⁠⁠⁠⁠⁠⁠

Vanaand bring ons vir julle nog 'n bonus episode om te geniet in die vakansie tyd om te ontspan en rustig te raak, al is dit nie in die bed nie.

Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.facebook.com/Slaapstories⁠⁠⁠⁠⁠
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://instagram.com/slaapstories_virgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠

As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie:
⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠https://www.buymeacoffee.com/SVGM⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠

As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!

As jy graag op 'n ander platvorm as Spotify wil luister, volg die skakel: ⁠⁠⁠⁠⁠https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense⁠⁠⁠⁠⁠

Hoop jy geniet die episode.

Lekker slaap.