Jesus is die invloedrykste persoon wat al ooit geleef het, want Hy is die persoon wat die naaste gekom het. Jesus het die wêreld verander deur naby te kom aan die mensdom. Naby aan die seer, naby aan telleurstelling en sondes. Hoe naby kan jy nog kom aan die mensdom?
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk