Die Bybel sê ons mag nie die boek van die kwaad hou nie, maar dit sê nie jy mag nie die boek van die goeie hou nie. Leer hoe om die regte dinge te meet sodat jy en jou eggenoot een kan word.
Hulp | Navrae | Skakel In - https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk