Listen

Description

Ons almal wil heeltyd die groot oomblikke sien. Ons wil sien hoe ons lewens verander op ‘n groot manier, ons wil God beleef op ‘n groot manier, ons begeer dat ons kinders groot mylpale behaal, besighede groot projekte trotseer en ons so kan ons aanhou. God is ook begaan oor groot, maar hy toets of jy reg is vir die groot in die klein. Kan jy nog die klein goed reg kry in God se oë? Want die wen is in die klein.