Listen

Description

Is jy ‘n Christen, maar jy voel jy mis uit op ‘n meer persoonlike verhouding met God? God se kontrak kan dit in sekondes verander. God praat nog altyd kontraktaal. 
 
#diekontrak 
#diewarekontrak 
#invloedkerk 
#verbond 

#Jesus 
#paasfees 
#nelspruit 
#kerk