Niemand hou daarvan om getoets te word nie, maar tog hou ons van goed wat getoets is. Indien ons God se seën wil sien in ons lewe moet ons die toetse wat Hy ons lewens toelaat slaag. Leer jy hoe jy die toets wat jy nou skryf kan slaag.
https://youtu.be/FfVMvUDFlzM
Boodskap deur Morné Steenekamp
#invloedkerk #kerk #sondag #dietoets
___________
Invloed HUB: https://www.hopp.bio/invloedkerk
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
https://www.facebook.com/invloedkerk
https://www.instagram.com/invloedkerk/
https://www.tiktok.com/@invloedkerk