Sou dit nie lekker wees om alles wat die lewe jou mee gooi op die eerste probeer slag reg te kry nie? Maar kom ons wees eerlik, dit vat meer as een probeer slag en baie meer as net een gebed om struikelblokke in jou lewe te oorkom. God soek nie perfek nie. God soek probeer weer.
https://youtu.be/tbo1BA5GleI #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#moedersdag#doenditweer#weerprobeer