Ons is goed bewus wanneer die duiwel besig is in iemand anders se lewe. Wat doen ons wanneer die duiwel begin steel en verwoes in iemand langs ons se lewe? Hoe help ons hulle? Hoe verander ons hulle? Hoe red ons hulle?
Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk