Listen

Description

Jou kultuur bepaal jou doen en late. Dit bepaal jou reg en verkeerd. Dit bepaal hoe jy jou kinders groot maak. Hoe jy oor jou toekoms dink. Waarvoor jy staan en waarvoor jy veg. Van watter kultuur is jy afkomstig? Ons behoort aan 'n hemelse kultuur.

Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk