Ons begin `n nuwe reeks. 1 op `n slag. In hierdie reeks kyk ons hoe Jesus een person op `n slag red. Is die nie die voorbeeld wat hy vir ons gee om ons verkykers te gebruik om een persoon op `n slag na Hom toe te bring nie.
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk