Voor Jesus gekom het om te red, het Hy gekom om te regeer. Hy is die Koning, die Christus en die Mesias. Luister saam na wat is die hoof boodskap van Kersfees.
Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp
___________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk