Listen

Description

Hoeveel maal het jou gister-storie jou nie al probeer inhaal om jou storie van môre te kom steel nie. God gebruik jou gebreekte gister in Sy storie van jou geroepte môre. Die Seun van die mens roep jou vir môre – is jy gereed?

Boodskap deur Nadja Cilliers