Elke persoon wat die Here gevolg het met entoesiasme het oorboord gegaan. Dawid het kaal gedans, Petrus het uit die boot geklim, Noag het 'n ark gebou, ens. Die Here verwag dat jy ook oorboord sal gaan. Leer waar en hoe.
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk