Skryf jy jou verwagtings in pen of potlood? God se pad na ons verwagtings is dalk buite die boks. Is jy nog aanpasbaar? Wat soek jy meer, God se wil of jou verwagtinge.
Preek deur pastoor Morné Steenekamp