Sit God eerste. Voor jy die duiwel kan weerstaan moet jy eers vir God staan. Vandag volg ons iets net as ons dit kan verstaan. Kan jy saam God staan al kan jy nie saam Hom stem nie?
Boodskap deur Past. Morné Steenekamp
_________
Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/
Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/
Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/
Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk