Listen

Description

God het gesinne geskep en aan ons gegee. Die maklikste manier om iets te verwoes is om dit te los. Ons moet ons gesinne bestuur om mekaar tenvolle te kan geniet.

Boodskap deur Morné Steenekamp