Is God lief vir my? Is dit nou die regte tyd? Here het ek reg gehoor? Hierdie vrae kan lei dat ons God vra om vir ons tekens te wys. Leer ken God se tekens wanneer Hy jou lei.
Boodskap deur Morné Steenekamp.