Listen

Description

God praat en werk deur tekens! Het jy al ooit gewonder of God nie miskien wag vir jou teken nie? Ons teken van beskikbaarheid sal lei na baie nuwe avonture saam God.
Boodskap deur Jonathan Müller.