Listen

Description

Het jy al gehoor mense sê: “Ons is twee of meer, so God is hier”? of hulle sê: “Los my uit, God alleen sal my oordeel” of wat van: “God het planne van voorspoed”? Dit is van die verse wat die meeste verkeerd verstaan word. So wat het God regtig hieroor gesê?

Webstuiste: https://invloedkerk.org.za/

Aanlyntoonbank: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk