Listen

Description

Al ooit gewonder wat is God se 10jaar plan? Jesus het ons duidelik geleer waarmee Hy gaan besig wees en wat Hy gaan bou. Hy nooi ons uit om saam aan Sy droom te bou.

Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk