Die Bybel is vol stories van klippe. Van ‘n klip wat ‘n reus verslaan na ‘n klip wat weg gerol is leer ons groot les reg deur naamlik een klein klip kan baie groot gevolge hê. Genoeg klein klippe kan selfs vestings vir viand bou. Leer saam om die regte klein klippe in jou hart te dra.
#gevolge#nagevolge#klippie#church
#liefvirGod
#liefvirmense
#Jesus
#Godsien
#Gebed
#Godseaandag
#invloedkerk #churchonline #nelspruit