Listen

Description

Mans is prentjie gedrewe. As manne eers iets gesien het waarvan hul hou, sal hulle alles in hul vermoë doen om die visie te vervul. Die vraag is wat sien jy as man oor jou verhouding met God?

Boodskap deur Morné Steenekamp