Sou die lewe nie soveel makliker gewees het as ons al die leuens van die wêreld, wat ons as klippe ronddra, net kon neersit en die witklip met jou nuwe naam op, wat die VADER jou gee, kon optel en werklik in dit lééf nie.
#church #churchonline #invloedkerk #southafrica