Listen

Description

Reeks 1 - Episode 4 Ons gesels oor die Bedeling van die Wet en hoe God Homself opnuut tot sy skepping verbind en sy versoeningsplan begin uitrol tydens hierdie bedeling. Afgesien van die wet, was daar ook feeste wat die Israeliete moes onderhou. Hierdie feeste is die volmaakte weerspieƫling van God se verlossingsplan vir die nasies.