Listen

Description

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia  Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. Eerste aan die beurt is  Anneke Joubert van Bouter Happies, wat spesialiseer in gesonde,  tuisgemaakte kos vir babas en kleuters.