Listen

Description

Die Mzanzi ballet vertoning, The Abba Show, A Cinderella Story by die  Pieter Toerien Teater by Montecasino gaan wye gehore trek en die  vertoning is nie verniet binne dae reeds uitverkoop nie. Teresa Coetzee  gesels met Dirk Badenhorst oor die rigting waarin ballet deesdae  inslaan.