Listen

Description

Die ekonoom Dawie Roodt en sy gesin is vasgekeer in Rusland weens  burokratiese rompslomp. Die Russe vereis dat hul twee kinders slegs die  land kan verlaat indien hulle Russiese paspoorte het. Ek het die  geleentheid gebruik om oor sy indrukke van die Rusland/Ukraïne oorlog te  gesels. Dit was 'n heerlike, insiggewende gesprek wat die anderkant van  die oorlog gebalanseerd belig.