Listen

Description

In die tweede aflewering van ons nuwe reeks oor Formidabele Vroue,  gesels Teresa met Hermien von Graevenitz oor die verwoesting wat affairs  kan saai.  Moontlik gemaak deur Hammond Pole Prokureurs