Al die uitgawes van die bekende Noseweek is aan die Universiteit Stellenbosch geskenk. Die tydskrif is vroeƫr hard getref deur 'n verdoemende hofbeslissing. Nuuspod praat oor die skenking met Martin Welz, die redakteur, oor die skenking, asook oor joernalistiek in die algemeen. Dis egter nie die einde van Noseweek nie. Die tydskrif sal voortaan aanlyn uitgegee word.