Listen

Description

In hierdie lekker gesprek gesels John Smit en Teresa Coetzee oor die  Cape Epic, die Barney Army, leierskap, familie en besigheid.