Izak gesels met Geordin Hill-Lewis, die DA se nuwe burgermeesterskandidaat. Hy sĂȘ hy is 'n trotse Suid-Afrikaner wat nie alleen Kaapstad nie, maar die hele Suid-Afrika wil suksesvol maak. Sy ambisie is om misdaad te bestry, armoede te beveg en Kaapstad te bevry van die tirannie van Eskom se beurtkrag debakel.