Listen

Description

Izak gesels met die bekende ekonoom, Roelof Botha. Hy is baie positief  oor vooruitsigte vir die ekonomie onder nuwe koalisieregerings na die  verkiesing.