Listen

Description

Peter Marais, die bekende Kaapse politikus, het onlangs 'n knuppel in die hoenderhok gegooi toe hy op Facebook gesĂȘ het Suid-Afrika moet weer 'n wit regering kry, al is dit net vir 'n jaar. Izak het met gesels om meer lig hierop te werp.