Listen

Description

Raeesa Pather van Daily Maverick skryf dat die Nasionale  Vervolgingsgesag onder leiding van adv Shamila Batohi op hul louere rus  terwyl misdadigers skotvry loop. Volgens Pather het bedenklike  besluitneming, swak leierskap en politieke inmenging die openbare  vertroue in die NVG geskaad. Ek het aan Llewelyn Curlewis van die  Universiteit van Pretoria gevra of die kritiek geregverdig is.