Listen

Description

Die Stem as deel van die volkslied is weer in die spervuur na Julius  Malema van die EFF geĆ«is het dat dit verwyder moet word en met iets  anders in Afrikaans vervang word. Om die kroon te span op mense se  verontwaardiging hieroor, het die politieke kommentator, Max du Pree,  vir Malema gelyk gegee tydens die program Praat Saam op RSG. Talle bruin  luisteraars het hierop gereageer en daarop aanspraak gemaak dat hulle  identifisering met die Afrikaanse deel van die volkslied nie geminag  moet word nie. Izak du Plessis praat met die voorsitter van die DAK  Netwerk, Danie van Wyk, hieroor.