Listen

Description

Max Verstappen en Red Bull het die afgelope naweek se Formule 1 Grand  Prix in BelgiĆ« totaal oorheers, en Nuuspod vra die vraag of Max die  toneel gaan oorheers soos Lewis Hamilton die afgelope paar jaar gedoen  het. Ons kyk bietjie na alles wat die naweek gebeur het, en bespiegel  oor die bestuurdersmark en wie by watter spanne gaan opeindig.   Moontlik gemaak deur Mirror Business Solutions.  Besoek hulle webwerf by https://mirrorsa.co.za