Listen

Description

Nicoleen Swart praat met Nuuspod oor haar huwelik met Jaco Swart wat  Suid-Afrikaners onlangs die josie in het na hy 'n baie ligte vonnis vir  aanranding op Nicoleen gekry het.