Listen

Description

Nuuspod gesels met al die finaliste van die Afriforum Akademia   Entrepreneur van die Jaar 2021 kompetisie. RIna Coetzee van Senqu River Pistachios vertel meer oor hulle pistachios wat al vir 23 jaar langs die Oranjerivier verbou word.