Listen

Description

Jane-Therese Mulry is 'n bekroonde sjef wat reeds in spogrestaurante  regoor die wêreld gewerk het, maar deesdae bevind sy haarself in die  Wieg van die Mensdom in Bidon Bistro se kombuis. Sy vertel hoe haar  lewenspad geloop het en haar hier uitgebring het.