Listen

Description

Talle mense wat in skuldberading is kom na 'n tyd met 'n skok agter dat  hulle skuld nooit minder word nie. In sommige gevalle is dit selfs meer  as die dag toe hulle vir skuldberading gegaan het. Renee Marais, 'n  kredietwetkenner, verduidelik hoekom dit so is,en waarom 'n mens baie  versigtig vir skuldberaders moet wees.