Die Bybel leer ons nĂªrens dat ons moet voorgee dat ons sterk is, terwyl ons absoluut swak en magteloos voel nie. Wat die Bybel ons wel leer, is dat Christus se genade vir ons genoeg is, omdat sy krag, juis in swakheid volbring word (2 Kor. 12:6-10).