Hou 'n stukkie van jou inkomste vir jou toekomstige self! Voor jy die res van jou geld (waarvoor jy so hard werk) uitgee aan die wêreld!
Betaal jouself eerste!
1. Belê eers (Pensioen / belasting vrye beleggings / ander medium-termyn beleggings / betaal selfs n bietjie meer van jou huislening af... of of of)
2. Daarna betaal jy al jou noodsaaklike kostes (kos, medies, verblyf, vervoer, skoolfooie ens.)
3. Daarna gee jy geld uit aan al die lekker kry dinge! (gholftoere, jag trippies, vakansies ens.)