Die podcast kry 'n 'co-host'... Wayne Rolfe
Eduan en Wayne gaan vir 'n klompie episodes saam journey deur die basiese en meer ingewikkelde onderwerpe, vrae en konsepte van persoonlike finansies.
Wie weet, dalk word die 'n langtermyn co-hosting vennootskap :-) One can only hope!
Episode 13 dien groot en deels as 'n inleiding vir wat ons vorentoe wil bespreek, maar tydens die episode het dit nie lank gevat voor die woorde 'geld' en 'tyd' teen mekaar opgeweeg word nie.
Jy - die luisteraar - kan eerlike, opregte en deursigtige gesprekke en beprekings verwag!
Stel enige vrae direk op instagram @spaarwiel_podcast of stuur 'n epos aan spaarwiel@spaarwiel.com