Wayne en Eduan bespreek die eerste 3 volhoubare stappe wat ons almal tot 'n mate kan begin neem om daarvoor te sorg dat ons eendag finansieël onafhanklik kan word. Die stappe, gekombineer met ons nodige langtermyn dissipline behoort wonders te verrig vir ons finansiële situasie.
Stap1: 'n Finansiële plan. 'n Snapshot van jou huidige lewens en finansiële situasie
Stap 2: Uitgawes -> Kategoriseer en prioritiseer
Stap 3: Noodfonds -> R 10,000 tot R20,000 een kant spaar vir wanneer 'Murphy' aan jou deur kom klop.