Die koopkrag van ons geld kry die laaste aantal maande van alle kante af 'n paar klappe.
In die episode praat ek en Wayne oor inflasie, rentekoerse en veel meer. Ons loer veral na 'n paar opsies wat ons in ons eie persoonlike finansies en "spending habits" kan inkorporeer om die impak van inflasie net 'n bietjie te demp.
#inflasieisijoubaasie