Listen

Description

"Kom ons maak gesonde spaargewoontes 'n leefstyl en so word ons - met die nodige gemoedsrus- voorberei op groot uitgawes wat oor ons pad mag kom"

Hopie streef daarna om meer en meer dinge in sy lewe in balans te doen en ook belangrike aspekte deel van sy leefstyl te maak sodat dit nie baie moeite of breinkrag verg wanneer dit by sekere besluite of keuses kom nie.

Dit is iets mooi waarna ons almal kan streef. Boonop behoort dit 'n groot positiewe impak op ons beursies te maak. 

Sit terug en lekker luister! 

En terwyl jy besig is, groot asb gaan gee die Spaarwiel die podcast 5-sterre ***** op Applepodcasts of Spotify. Dit help weer dat meer mense die podcast vind en miskien ook aksie neem met hul eie persoonlike finansies :-)