Ons is besig met ons B2G reeks saam met ander kerke in die Paarl/Wellington vallei. in hierdie boodskap deel Lee-Ann Jesus se doel met ons as kinders van God en ook as kerk. Liefde.
Mag hierdie boodskap jou inpireer om Jesus se Liefde uit te leef in hierdie wêreld wat dit so nodig het.